Nuwe Lid
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:27 pm
Goeie aand mense.
My naam is jacques.
Eerste plek wil ek dankie se dat ek deel kan wees van die groep. My pa het my al so baie goeie goed vertel van die groep.
Ek bly in meyerton en werk in alberton. Ek boer ook met skaape.
Ek het n jaar trug n .270 gekoop en is nie n dag spuit nie. Herlaai ook nou. Of kom ek se ek probeer maar nog.
Ek sal sekker met tyd my droom geweer koop wat n 375 H &H is.
Dan het ek ook n Berreta 90-two 9mm pistol gekoop. Vir n bietjie speel en vir self defence.
Sien uit na al die gespreke wat ons sal he in die toekoms.
Geniet julle aand.