Page 1 of 2
Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 5:54 pm
by vlakvarkbeer
Hi almal ek wil graar hoor ek het n silencer op my 308 bull barrel maar skiet baie laagop 100m seker so 150mm kan die skroefdraad nie reg gesny nie of wat kan fout wees.
Dankie Andre
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 5:58 pm
by Malan123
Verwys jy na laag skiet in vergelyking sonder die silencer? Jou poi gaan verander met 'n silencer op. Dit gebeur baie min dat jou poi dieselfde bly met en sonder silencer
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 6:11 pm
by vlakvarkbeer
Malan ja met skiet hy goed maar mer silencer skiet he laag hoe verder jy sal gaan gaan hy nog laer skiet
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 6:17 pm
by Williel
Met my 25-06 @ 3250vps skiet ek 50mm laer met kd op 100m. Ek zero dan die teleskoop op 100m met kd en ek is reg om te jag. Solank die geweer groepeer is alles reg. Wat se spoed en koeƫ skiet jy.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 6:21 pm
by Malan123
Vlakvark, dit is normaal vir die poi om te skuif. Soos willie se, stel hom in met jou silencer. As jou skroefdraad skeef was sou jy groter probleme gehad het
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 6:23 pm
by vlakvarkbeer
Ek luister die punt is n 155 Nosler cc spoed 3050FPS as ek kan onthou maar so baie sak +- 150mm
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 6:28 pm
by Giepie
Ek het twee silencers op my 270 getoets. Die Silent Hunter het so 3 duim laer geskiet as sonder, met die ander silencer wat swaarder is het die poi met nog 4 duim op die Silent Hunter gesak. Ek gebruik nou die Silent Hunter op die geweer. Ek het die teleskoop ingestel vir die silencer. Dit beteken ek kan nie sonder dit skiet sonder om weer die teleskoop te verstel nie. Ek wil nog kyk hoeveel klieks verskil dit is en dan kyk hoe herhaalbaar dit is.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:01 pm
by Malan123
Giepie jou poi sal nie skuif met dieselfde silencer nie. Die herhaalbaarheid hang van jou scope se kwaliteit af eerder as die silencer. Ek het reeds myne getoets en weet presies hoe om te stel vir wanneer ek sonder silencer skiet. Doen dit gereeld en hy werk elke keer.
Vlakvark 150mm is nie buitengewoon nie. Dis ongeveer 5 moa. Het al van erger gehoor. Jou scope behoort genoeg interne verstelling te he sodat dit nie 'n probleem is nie.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:16 pm
by Andre308
vlakvarkbeer wrote:Ek luister die punt is n 155 Nosler cc spoed 3050FPS as ek kan onthou maar so baie sak +- 150mm
Vlakvarkbeer,
Watter geweer, en loop lengte het jy?
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:30 pm
by 308Win
Andre308 wrote:vlakvarkbeer wrote:Ek luister die punt is n 155 Nosler cc spoed 3050FPS as ek kan onthou maar so baie sak +- 150mm
Vlakvarkbeer,
Watter geweer, en loop lengte het jy?
Ditsim.
3050f/s in 'n 308 met 'n 155gr koeel

Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:32 pm
by 308Win
Antwoord op die oorspronklike vraag is alreeds deur ander lede geantwoord
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 7:51 pm
by Nella
Nee wat vlakvarkbeer...niks snaaks nie.
Ek het bv twee identiese sps tactical Remington 308 met 20 duim bull barrels. Eerste een skiet 6 duim hoog op 100m en tweede een 2 duim regs met silincer
Stel jou skieter in met die knaldemper en Geniet hom
Dis net die "point of impact " wat verander het...spoed sal die selfde of moontlik n klein bietjie meer wees
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Wed Aug 23, 2017 9:10 pm
by Giepie
Dankie Malan, dit is wat ek verwag. Nou moet ek net die klieks gaan tel.

Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 7:05 am
by Ysterkat
Daai 308 loop darem lekker met 'n 155gr

Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 7:52 am
by Capt. Yoda
Wild
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 7:54 am
by savage(P Coetzer)
Moet n 32 duimer wees!
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 8:06 am
by tripodmvr
Daar is twee kalibers wat altyd gelaai word om teen die spoed van wit lig te skiet - 243 en 308 - sakie maak wat die drukvlakke is.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 8:46 am
by PWV
Tog so waar!
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 8:49 am
by Arnold
vlakvarkbeer wrote:Ek luister die punt is n 155 Nosler cc spoed 3050FPS as ek kan onthou
Ek het dit al gedoen met 'n 24" loop, 155gr Nosler en 'n klomp S321. Ek is dankbaar dat ek vandag ander kan waarsku teen die gevare wat herlaai inhou

Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 8:56 am
by joe rocket
Wild! 'n 308 wat soos 'n 243 skiet. Appels. Vlakvarkbeer gooi bietjie inlingting dat ons op quickloads kan loer teen watter druk die gradeboog hardloop.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:07 pm
by vlakvarkbeer
Naand manne dankie ek lees lekker die 308 is n RSA enkel skoot 30" Vektor ss loop ek het hom by n oompie gekoop wat teiken geskiet het en hy kan skiet ek wil ook maar die gonge skiet en so aan.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:15 pm
by vlakvarkbeer
Hi Joe die twist het hy gese I/12 of 13 as ek kan onthou kryt S335 43.5 cci br2 slagdoppies skree maar as daar nog iets is
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:18 pm
by joe rocket
Dop volume, maksimum tpl en gelaaide tpl.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 6:52 pm
by tripodmvr
Die fynere detail gaan nie die druk van 80K psi afbring na 62K nie. Pypbom?
Die "effens" veiliger hoogste node is naby 2870vps wat nog by 65K psi druk is.
Re: Silincer wat laag skiet
Posted: Thu Aug 24, 2017 7:07 pm
by vlakvarkbeer
Sal moet kyk vir dit Joe