NIKON BLACK X 1000 4-16X50 SF X-MOA SCOPE
Posted: Tue Aug 22, 2017 11:08 am
Dagsê,
Het iemand al die scope gebruik? Sien S&O het hom nou op special gehad. Almal is verkoop, wonder net hoe en waar hy vergelyk met scopes in daai prysklas.
Hoe sal hy byvoorbeeld met die LYNX LX3 2.5-15X50 TACTICAL ILLUM MRF vergelyk?
Groete,
Herman.