Page 1 of 1

6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 9:32 am
by DamDuiker
Dag manne,

Kan julle asb help.

Ruger Precision Rifle
S365 Lot 86: 42.5gr
CCi 200
143gr Hornady ELDX
H20 53.50gr
TPL: 74.6
Loop: 606mm
Dop lengte: 1.921
Avg Spoed 2823ft/s

Groete

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 10:38 am
by Finder20
Hier is wat ek uit gewerk het met 15fps by gelas as jou chrony 5m weg was vir daai avg spoed van jou.

Ps 2823fps vir daai gewig koel is flippen hoog jis kry jy geen druk probleme nie?

nog m ps: Ek moes die nuwe somchem data in sleutel want op die ou somchem data is jou druk mal hoog....

net my 2c

Sien pic vir data:

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 11:21 am
by DamDuiker
Man did vir n pel van my, ek was nie by toe hy geskiet het nie, ek het ook op quickload gekyk maar ek kom op 40.9gr uit teen 2740ft/s.

hy se hy het so bietjie druk tekens.

Ek moes my Burn Rate Factor aanpas to 0.5150 om by sy spoed te kom dit is mos heeltemal te veel?

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 11:24 am
by DamDuiker
Ek sien my Heat of explosion verskil heelwat met joune.

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 11:44 am
by Finder20
Yes ek moes die nuwe data van somchem se site af vat ander kry ek ook BRF van oor die 5100 so ek neem aan dat as jou vriend met 42.5gr skiet dat dit sekerlik maar moet verander word want dis al hoe ek op daai spoed kom kom veilig.

Sien die somchem data wat ek in gevul het in die pic:

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 12:20 pm
by tripodmvr
Ek steur my nie aan die nuwe syfers wat Somchem publiseer nie. Lot 86 brand witwarm in sekere kalibers so wees versigtig. Met die druk wat so hoog is sal mens oorkompenseer en dan gaan die spoed weer baie stadiger wees as bereken. Ek sou 37gr aanbeveel en dan kan mens vanaf 'n laer druk scenario opbou. Ek merk ook dat die doplengte effens langer is as die QL syfer. Gaan dit net na en sny korter indien nodig. Dit kan ook druk veroorsaak.
Damduiker 65 Creed 143ELX.jpg

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 1:11 pm
by ruaanb
oom Marius is reg. Die Creedmore spike baie vinnig aan die bokant van die spektrum en sommer erg ook.

Re: 6.5 Creed 143gr Hornady ELDX

Posted: Thu Aug 17, 2017 1:13 pm
by DamDuiker
Thanks manne sal dit dan so benader.