Page 1 of 1

LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sat Aug 12, 2017 8:42 pm
by Nella
Naand mense
Bly om deel van n afrikaans sprekende groep te wees ;D
Eks lief vir ons SKEPPER. ..Sy skepping en als wat met ons natuur uit te waai het....noem dit....kamp. ....4x4.. jag...hengel...eks daar.
Ek doen sonkrag stelsels en sonpompe hoofsaaklik op plase en agv my werk is ek hoofsaaklik in die bosveld.
Jag meer as gereeld en het so maand terug my lesensies gekry vir my nuwe "kinders"...n Remington 3o8 ssd tactical 20" barrel (tweede een in die kluis ::) )
En dan n p14 303 epps >:+ ..
Nou die epps prikkel my belang stelling
Darm al n koedoe bullietjie. ...n duk Gemmie bul en n vark met hom geskiet. ...en o ja...n n pragtige knoppies doring boom ook...Mors dood met een skoot ;)
Soek spesefiek raad op daai Epps. ..wil graag n 215gr punt teen n goeie bosveld spoed skiet...ek het die twee 308's as ek ligter punte teen n bietjie hoër spoed wil skiet..
Ek hou van die geweertjie....hy bied n uitdaging

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sat Aug 12, 2017 8:57 pm
by Jake1
Welkom jys op die regte plek mbt jou belangstellings. Hier is baie kundige manne hier.

Inligting oor Epps http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ps#p673586

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 5:20 am
by neef
Welkom jy sal dit hier geniet

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 5:52 am
by win270
Welkom Nella. Jy is in goeie geselskap.

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 6:08 am
by Nella
Dankie mense vir die welkom

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 9:07 am
by Parker
Welkom. Nou moet jy nog net sê waar in die Limpopo

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 7:45 pm
by Nella
Parker wrote:Welkom. Nou moet jy nog net sê waar in die Limpopo
Ek bly in polokwane. ..maar werk hoofsaaklik Platj an. ..alldays en musina wereld

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 9:17 pm
by Kallie404
Welkom Nella, ek bly ook nie te ver van Pietersburg af nie en jag gereeld in al daai areas wat jy noem. as jy praat van Platjan praat jy van die grenspos area daar?

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Sun Aug 13, 2017 9:34 pm
by Plaashaas
Welkom

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Mon Aug 14, 2017 7:49 am
by Toyrsi
Welkom

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Mon Aug 14, 2017 8:31 am
by Nella
Kallie404 wrote:Welkom Nella, ek bly ook nie te ver van Pietersburg af nie en jag gereeld in al daai areas wat jy noem. as jy praat van Platjan praat jy van die grenspos area daar?
Jip dis hy daai...ek is gelukkig genoeg om alle onderhoud werk op so plaas of drie in die genome omgewings te doen
Een van hulle wat my gunsteling is het absoluut geen permanente werkerst daar nie. Ek is stoksiel alleen, party maal moeilik met harde werk saam maar ek verkies dit so

Re: LIMPOPO BOERTJIE

Posted: Mon Aug 14, 2017 8:31 am
by Nella
Dankie aan almal vir die welkom