Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 11, 2017 12:59 pm
by Mr O
Dagse Manne,

Dankie vir die aanvaar.

Ek woon in Johannesburg, skiet al vir 8 jaar, het begin by handwapen...toe byt die gogga my.

Skietgoed wat ek het is die volgende,
CZ P09 - 9mm
CZ P07 - 9mm
CZ 550 Lux - 308
Remington Scoremaster - .22
Mossberg Pomp Aksie - 12G
Rossie Revolver - 38Sp
Norinco Semi Auto - 223
Mossberg 715T Semi Auto - .22

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 11, 2017 1:00 pm
by Fanta300
Welkom hier

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 11, 2017 1:04 pm
by Jjjbay
Welkom!

Sent from my SM-N910F using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 11, 2017 1:24 pm
by Maartin
Welkom! :)

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 11, 2017 3:25 pm
by cvr
Welkom hier meneer O

Sent from my GT-N7000 using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Sun Aug 13, 2017 5:21 am
by neef
Welkom

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Sun Aug 13, 2017 7:32 am
by Heinz Petersen
Welkom Mnr o of is dit Mnr nul. Glo jy sal dit hier geniet met al daai skietgoed van jou.