Is daar regtig niemand wat 218 BEE herlaai of skiet nie
Posted: Mon Sep 05, 2011 8:55 pm
Ek het herlaai komponente, patrone en reamer, self het ek geen gebruik daarvoor nie, so iemand wat dit kan gebruik laat weet asseblief.
Frik
Frik