Page 1 of 1
opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Tue Aug 08, 2017 11:20 pm
by Conna Howa
Goeie dag. Wil bietjie kyk wat daar buite is. Ek is opsoek na 'n scope wat ek sal kan gebruik vir sportskiet, afstande behoort van 100m tot 600m of partykeer verder te strek. Ek sal maksimum R8500 kan spandeer. hoor graag. By voorbaat dankie.
opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 12:03 am
by SakoTrippel2
Naand sê. Ek mag dalk mis kyk maar gaan maak 'n draai by die nuwe aansluitings afdeling en stel jouself bietjie voor asb.
Wat die vraag betref...Kyk na die Rudolph Reeks Teleskope. Goeie Waarde vir Geld sou ek sê en behoort voldoende te wees vir jou toepassing. Just Shooting Africa (Jacques Theron) sal kan help.
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 8:34 am
by Plaashaas
Watse sport skiet en op watse kaliber?
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 10:33 am
by Conna Howa
Soos gong skiet, veldskiet so nou en dan langafstand skiet en dit gaan op 'n 6.5x55
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 11:09 am
by Philip J
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 1:58 pm
by wlm
Kyk PW Vorster se aanbod onder die advertensies. Die Vortex is n bake lekker scope vir veldskiet. Ek het 3 warmee ek en my seuns skiet.
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 2:42 pm
by Fanta300
Jy kan na die Hawke teleskope ook kyk
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 4:42 pm
by Vlakvark Soldaat
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=59594
Die scope van oom PW is perfek vir die kaliber, afstande en in die regte prysklas...
Re: opsoek na scope wat ek kan gebruik vir Sportskiet
Posted: Wed Aug 09, 2017 7:03 pm
by Malan123
Ek sten saam vlakvark soldaat op die een. Het self 'n vortex en geniet hom baie