Page 1 of 1

25.06/270 Doppe gratis en verniet

Posted: Mon Aug 07, 2017 11:02 pm
by Fanta300
Ek het so 200 doppe soos bo genoem. Sommige het 25.06 headstamp, ander weer 270 maar sommige 270 doppe is omvorm na 25.06. Daar is Winchester, Federal, PPU en so 12 Sako doppe. Ek weet nie hoeveel keer gevuur nie.

Kom haal af of betaal posgeld.

Ek het ook op die PIF draad gesit maar wil net seker maak almal sien voor hulle vir skroot gaan

Re: 25.06/270 Doppe gratis en verniet

Posted: Tue Aug 15, 2017 10:50 am
by Fanta300
Laaste kans

Re: 25.06/270 Doppe gratis en verniet

Posted: Tue Aug 15, 2017 2:18 pm
by Jakman
PM gestuur Oom Fanta

Re: 25.06/270 Doppe gratis en verniet

Posted: Tue Aug 15, 2017 2:40 pm
by Fanta300
Jakman red hulle van die smelt oond