Page 1 of 1

.270 Dies/Silencer - Alles verkoop

Posted: Mon Aug 07, 2017 3:01 pm
by Ockert1992
Middag julle,

Geweer is verkoop.

Die volgende los items is beskikbaar:

Silent Hunter Huntbuddy silencer. 270 cal met 1x14 skroefdraad - R 500.00
Lee .270 Dieset met 4 dies(Seat/Full/Neck/F/Crimp) en shellholder. - R500.00
Lee .270 Case Lenght Gauge & Shell holder vir Casetrim - R100.00

Posgeld vir die koper.

Indien julle belangstel kontak my op 060 505 7783 of ophaugustyn@gmail.com

Groete
Ockert

Re: Howa .270 Pakket te koop

Posted: Tue Aug 08, 2017 8:23 am
by Ockert1992
Bump

Re: Howa .270 Pakket te koop

Posted: Wed Aug 16, 2017 5:53 pm
by Ockert1992
Los items nog beskikbaar

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Thu Aug 17, 2017 8:39 am
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Thu Aug 17, 2017 11:55 am
by Ockert1992
Silencer is verkoop dankie.

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Thu Aug 17, 2017 4:12 pm
by ThinusD
Hello Ockert

Is die 270 Dies nog beskikbaar?

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Thu Aug 17, 2017 4:22 pm
by Ockert1992
ThinusD wrote:Hello Ockert

Is die 270 Dies nog beskikbaar?
Middag Thinus,

Ja hulle is nog beskikbaar.

Groete
Ockert

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Fri Aug 18, 2017 9:27 pm
by Ockert1992
Manne die dies en case gauge is nog beskikbaar.

Groete
Ockert

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Sun Aug 20, 2017 6:14 pm
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer te koop.

Posted: Mon Aug 21, 2017 10:03 pm
by Ockert1992
Naand julle,

Het my kas vanaand uitgesorteer en die volgende is nog beskikbaar:

Lee .270 Dieset met 4 dies(Seat/Full/Neck/F/Crimp) en shellholder. - R400.00
Lee .270 Case Lenght Gauge & Shell holder vir Casetrim - R80.00
Forster Patroon Houertjie vir .270/30-06 ens - R50.00
36 140gr .270 Nosler Partitions - R200.00

Of R600 vir alles saam.

Posgeld vir die koper.

Groete Ockert

Re: .270 Dies/Silencer te koop. - pryse verlaag

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:32 am
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer te koop. - pryse verlaag

Posted: Wed Aug 23, 2017 3:40 pm
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer te koop. - pryse verlaag

Posted: Fri Aug 25, 2017 6:09 am
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer te koop. - pryse verlaag

Posted: Sun Aug 27, 2017 6:31 pm
by Ockert1992
Nog beskikbaar.

Re: .270 Dies/Silencer te koop. - pryse verlaag

Posted: Tue Aug 29, 2017 5:57 am
by Ockert1992
Bump

Re: .270 Dies/Silencer - Alles verkoop

Posted: Tue Sep 05, 2017 8:28 am
by Ockert1992
Dankie julle. Alles is verkoop.