Cerakote Kaap
Posted: Sat Aug 05, 2017 5:55 pm
Middag almal,
My pel wil vir sy Pa, sy .222 laat oordoen (hy gaan die roer erf
) en ons soek n plek / iemand in die Kaap of Worcester area wat kan aanbeveel word net vir n normale, niks snaaks, Cerakote job?
Dankie by voorbaat,
My pel wil vir sy Pa, sy .222 laat oordoen (hy gaan die roer erf
Dankie by voorbaat,