Page 1 of 1
Geweer bande
Posted: Mon Sep 05, 2011 11:48 am
by FE
Is daar iemand wat al self 'n geweer band gemaak het van leer? Ek wil vir myself maak, dink dit lyk eenvoudig maar daar is seker 'n paar vang plek. Raad asseblief.
Re: Geweer bande
Posted: Thu Sep 22, 2011 4:24 pm
by Frikkie Coetzee
FE
Hier is n Oom by ons wat met leer werk. Ek gaan sy nommer vir jou probeer kry as jy belangstel. Ek weet die oom maak saals en is moeilik oor watter leer hy gebruik. Iets te doen met rek en nie rek.
Ek weet nie of dit relevant is tot greweer belde nie.
Laat my weet.
Frikkie
Re: Geweer bande
Posted: Thu Sep 29, 2011 8:20 am
by FE
Frikkie, dit sal baie gaaf wees! Ek maak my eie leer skedes vir die messe wat ek maak. Rek en nie rek is nie so belangrik nie, maar op 'n geweer beld dink ek is dit belangrik.
Baie dankie sover.
Edmund