Page 1 of 1
.22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 9:25 am
by blaser
ek het nog n geweer veriet gekry n j g anschutz .22 long rifle
waar kan ek n magasein vir die geweer kry
ek sal die geweer moet verkoop want ek het reeds 2 .22 op my naam
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 9:34 am
by Beyers
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 9:55 am
by DWB
Hel, 'n .22 Anschutz is baas.
K-MAG op Newcastle behoort dalk te kan help
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 10:00 am
by Beretta
Remington
Ek het n spaar een magasyn
Beretta
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 10:14 am
by baboonstalker
Ek het so 10 jaar gelede parte direk van Anschutz in Duitsland bestel, dit was vinnig en billik geprys. Ek dink dit sal jou beste opsie wees.
Ek het 'n ruk gelede 'n .22Hornet Anschutz gekoop en die verkoper het kwansuis die magasyn teruggehou tot ek lisensie vir die geweer kry. (ek het die geweer by my op stoorpermit gehou) My lisensie het November laasjaar deurgekom en die vorige eienaar skitter nog altyd in sy afwesigheid met die magasyn. Miskien moet ons sommer saam bestel??
Pieter
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 05, 2011 10:41 am
by blaser
beretta
dankie waneer lewer jy af
dankie vir die reghelp met die spel
Re: .22 anschutz
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:27 am
by blaser
hier is n paar fotos van die geweer wat ek wil verkoop