Skietstoel en Voorsitstoel gebou
Posted: Mon Sep 05, 2011 7:21 am
Hello
Ek het vir my 'n skietstoel gebou, Dit het 'n sealed 24AH battery in die vierkantige basis met drade wat in die tubing loop tot onder die tafel. 'n VW golf se hub en bearing is onder gebruik. Ek het ook 'n holte in die tafel gemaak om jou doppe te hou as jy erg skiet. Dit is gepowdercoat en met waterdigte canvass oorgetrek. Omdat jy naby die bearing sit is dit uiters stabiel en die rifle rest verstel lekker. Ek het 'n deksel oor die houer gesit om die dou en stof uit mens se goeters te hou. Die catch is taper gesny en hou die stoel sonder beweging regop. Hy het darm al 'n paar jakkies laat val.
Die voorsit stoel is baie laag. Dit vou ten volle op en word dan in die pasmaak sak gedra. Dit het taper threads op alle ente en skroef dan stewig aan mekaar. Perfek vir 'n dagroep of gemaklik voorsit.
Groete
Chrisjan
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011177.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011179.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011180.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011183.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1143.photobucket.com/albums/n62 ... 011184.jpg[/img]