Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding...
Posted: Sat Jul 29, 2017 3:12 pm
Goeie dag...
Ek was weer bevoorreg om 'n draai in die Kalahari te maak en vir die eerste keer in my lewe het ek op 'n ietermagĂ´g afgekom so teen 15h30 terwyl dit lekker warm was. Ek het seker die verkeerde ding gedoen om hom op te tel maar mens kry die kans nie elke dag nie. Dit was opvallend hoe nat die diertjie se gesig en voete was , ek het 'n vriend gebel wat baie met hulle werk en hy het my meegedeel die nat voete is 'n aanduiding dat die dier baie gestres was omdat ek dit opgetel het...so leer 'n mens altyd by die wat meer weet. Verder was die dag heel lekker en kon ek die ou blouwildebeeskoei skiet en ook die mooi blesbok.
Groetnis