Dokters jag
Posted: Fri Jul 28, 2017 1:19 pm
Vyf dokters gaan jag, 'n algemene praktisyn, 'n ginekoloog, 'n sielkundige, 'n chirurg en 'n patoloog.
Die boer sĂȘ hulle mag rooibokke skiet en nie die rooihartebeeste nie.
Die algemene praktisyn sien 'n bok maar soek toe eers 'n tweede opinie oor wat dit is. Die rooibok hardloop weg.
Die ginekoloog sien 'n rooibok maar wil eers bepaal of dit dragtig is. Die rooibok draf ook weg.
Die sielkundige sien self 'n rooibok en bepeins eers of die bok sou besef hy is 'n rooibok. Daardie bok verdwyn ook.
Die chirurg skiet die eerste bok plat wat hy sien. Toe stuur hy die patoloog om te gaan ondersoek of dit wel 'n rooibok was.