NHB 150 Skaal te koop - Verkoop
Posted: Tue Jul 25, 2017 8:40 pm
Hallo Almal,
ek het die skaal onlangs gekoop toe ek aangeneem het (eish!) myne is stukkend. Vind toe uit dis net die "charger'!
Wil nou verkoop vir wat ek betaal: R3000.
Dankie Johan