Page 1 of 1

Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 3:13 pm
by rhinop
Dagse almal. Ek is nuut op die groep. Sien uit al die posts. As daar enige iemand is wat herlaai data het op HOWA 6.5x55 stuur asb aan na reinwaldpabst@telkomsa.net . Ek wil vir my n lading ontwikel vir my nuwe geweer. Lekker dag!

Re: Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 3:41 pm
by joe rocket
Nou met watter koele wil jy skiet? Herlaai is nie koek bak nie. Resepte word nie gedeel nie. Skiet 5 skote oor n kronograaf 5m weg vanaf die loop en kom gee die data deur op quickloads draad. O ja welkom hoop jy geniet die forum.

Re: Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 5:51 pm
by rhinop
Op die oomblik skiet ek met Noslar accubond 140gr ek gebruik lapua dope en cci primer. Ek hoor maar net wat ander al ondervind het met verskilende punte en so.dankie vir die verwelkom.

Re: Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 6:20 pm
by Pvdw
Welkom Rhino.

Soos jy reeds gesien het is die manne ernstig oor herlaai en veiligheid hier. Val in by ons en jy gaan daai roer lekker aan die skiet kry. Ek skiet self so 1

Re: Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 9:23 pm
by rhinop
Pvdw wrote:Welkom Rhino.

Soos jy reeds gesien het is die manne ernstig oor herlaai en veiligheid hier. Val in by ons en jy gaan daai roer lekker aan die skiet kry. Ek skiet self so 1
Ek sien daai ding. Ek sal maar dop hou wat ouens se. Ek wil graag kry dat hy mooi loop. Regtig n baie lekker geweer.


Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 6.5x55

Posted: Tue Jul 25, 2017 9:34 pm
by Jake1
Welkom Rino, gaan kyk hier om inligting te kry vir jou ladings, ek waarborg jou dit sal werk. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312

Re: Howa 6.5x55

Posted: Wed Jul 26, 2017 8:07 am
by rhinop
Jake1 wrote:Welkom Rino, gaan kyk hier om inligting te kry vir jou ladings, ek waarborg jou dit sal werk. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Baie dankie Jake!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk