Page 1 of 1

Rooikat roep

Posted: Mon Jul 24, 2017 2:11 pm
by Pieter 300wm
Roep mens die volgende aand by 'n vangs van 'n rooikat of sit mens net in stilte en wag?

Re: Rooikat roep

Posted: Mon Jul 24, 2017 2:15 pm
by pieter h
Pieter ek het al n paar keer sukses gehad deur by vangs springhaas roep te gebruik.Het egter nooit roeper by karkas gesit nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rooikat roep

Posted: Mon Jul 24, 2017 2:39 pm
by Pieter 300wm
Middag Pieter. Ekt ook al sukses gekry met Sprinhaas Gk maar het nie by vangs gesit nie was uit om jakkals te roep toe kom die kat in.. Dankie ek moet vanaand gaan wag vir 'n kat sal dit bietjie probeer.