Page 1 of 1

30-06 of 308?

Posted: Fri Jul 21, 2017 4:28 pm
by Springkudu
Lekker naweek manne!!!
IMG_5449.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 30-06 of 308?

Posted: Fri Jul 21, 2017 4:30 pm
by Hein M.
Watookal jou kite laat vlieg!

Enjoy!

Re: 30-06 of 308?

Posted: Fri Jul 21, 2017 4:34 pm
by Gawie(13mm)
Hein M. wrote:Watookal jou kite laat vlieg!

Enjoy!
Ek stem Hein.
Die wat in die donker dwaal trap een of ander tyd in sy eie mis. :-X

Re: 30-06 of 308?

Posted: Fri Jul 21, 2017 5:24 pm
by Andre308
Springkudu wrote:Lekker naweek manne!!!
IMG_5449.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk
Onthou....ek weet waat jy bly!!!

Ek het al gesien hoe probeer n ou sy eie voor tande optel met gebreekte vingers...was nie mooi nie
Image Image Image

Re: 30-06 of 308?

Posted: Sat Jul 22, 2017 1:52 pm
by Springkudu
Hahaha!!! Pasop vir jou, jou pakslae is naby!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk