Page 1 of 1

Photobucket fotos

Posted: Thu Jul 20, 2017 9:11 am
by jaracal
Photobucket laat nie meer toe om fotos op 'n 3de party "site" te plaas sonder om daarvoor te betaal nie. So indien jy enige fotos het wat jy van Photobucket hierheen verwys onthou dat hulle nie meer sal vertoon nie. Die koste is so R520-00 per maand vir die funksie van Photobucket.
Gebruik die "Upload attachment" onder die "Post" blok.
Hou die attachement klein aangesien daar 'n limiet is van 256KB vir die "size" van die foto of "attachment".
Groete
Heinrich

Re: Photobucket fotos

Posted: Thu Jul 20, 2017 9:28 am
by Springkudu
Dankie, gesien daar is bietjie probleme deesdae

Re: Photobucket fotos

Posted: Thu Jul 20, 2017 9:30 am
by jaracal
Julle kan nog steeds Dropbox ook gebruik as julle sou verkies.
Groet

Re: Photobucket fotos

Posted: Thu Jul 20, 2017 10:17 am
by Geno
jaracal wrote:Julle kan nog steeds Dropbox ook gebruik as julle sou verkies.
Groet
Dropbox laat ook nie meer posting toe nie.

Re: Photobucket fotos

Posted: Thu Jul 20, 2017 10:30 am
by Ranger
Use imgur.com

Re: Photobucket fotos

Posted: Fri Jul 21, 2017 10:50 am
by Boesman10
@Hein - Ek weet daar is 'n beperking aan die grootte van die foto wat mens hier oplaai maar is daar 'n beperking in die aantal fotos wat mens hier kan oplaai?

Re: Photobucket fotos

Posted: Fri Jul 21, 2017 1:08 pm
by jaracal
Net tot die spasie uitloop wat nie behoort te gebeur nie, anders koop ons grotes spasie.
Groete

Re: Photobucket fotos

Posted: Fri Jul 21, 2017 2:27 pm
by Gawie(13mm)
Ek het nou maar Tapatalk op my foon gelaai en gebruik dit om fotos te plaas.
@Boesman. Indien jy die opsie gebruik soos Hein beskryf, kan jy net 3 fotos per plasing doen.
Met Tapatalk kan jy jou hele familie album op een draad laai. ;D