Page 1 of 1

Winchester Model 94AE 30-30

Posted: Tue Jul 18, 2017 9:42 am
by Konrad308
Goeie dag

Ek het 'n Winchester Model 94 Angle Eject in 30-30

Die geweer is in baie goeie toestand. Amper soos nuut. Ek het minder as 300 skote met hom geskiet vandat ek hom het.

Ek wil hoor wat julle dink so geweer se verkoop waarde is.

Groete

Konrad



Sent from my SM-G930F using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 80cc70.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 728e2e.jpg[/IMG]
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... dd15d2.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 5db22a.jpg[/IMG]

Re: Winchester Model 94AE 30-30

Posted: Tue Jul 18, 2017 7:37 pm
by Jaco B
Hi Konrad

Sit n fototjie of twee op asb

Jaco

Re: Winchester Model 94AE 30-30

Posted: Tue Jul 18, 2017 11:10 pm
by Konrad308
Daar is 'n foto of twee.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk