Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 12:30 pm
by zkk601
Hi, Konrad van Port Elizabeth. Ek besit brno gewere in 375, 308 en .22. Jag maar hoofsaaklik en herlaai ook self.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 12:31 pm
by Blesbok
Welkom by die forum, Konrad

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 4:54 pm
by Parker
Welkom Konrad.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 5:35 pm
by honda2
Welkom.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 7:04 pm
by tripodmvr
Welkom Konrad. Gaan loer by jou post oor die 308 lading.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 15, 2017 7:28 pm
by zkk601
Dankie, geniet die res van die naweek! Hoop die vure brand al!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 17, 2017 7:42 am
by Jjjbay
Welcome welkom

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 17, 2017 8:52 am
by Springkudu
Welkon Konrad. Ek is ook oorspronklik van PE, bly nou so 12 jaar in die Kaap. Ooskapenaars is mos maar goeie mense.

Geniet dit hier. Sien jy het 'n paar BRNO's, gaan soek vir die "BRNO bende" en sit jou naam by op die lys!!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jul 17, 2017 1:52 pm
by zkk601
Dankie springkoedoe, ek kom weer van die kaap maar is al 30 jaar n ooskaapenaar! Sien dis koud daar by julle, gesneeu op tafelberg!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jul 18, 2017 9:54 am
by mvanzyl
Middag manne

Ek is ook nuut hier. My naam is Marc Van Zyl en ek bly tans op Stilbaai. Ek jag al klompie jare en stel baie belang in plaagdierjag. Ek sien daarna uit om lekker met julle te gesels en baie te leer.

Lekker dag!! ;D