Gesoek: Leupold VX2 4-12x40 / 50
Posted: Thu Jul 13, 2017 4:58 pm
Dagse mense
Na 'n paar "posts" hier oor navorsing wat ek wou doen, toe is al wat Leopold VX2 4-12 x 40 of 50 DUPLEX uitverkoop en al wat handelaar is staan by dieselfde invoerders in Centurion tou om die goed te kan bekom. Dit land glo eers in Augustus.
Ek dag toe ek hoor hierso van iemand wat dalk een van die outjies op die rak het - in DUPLEX, nie LR of FINE of WIDE nie, net die standaard ene..
Baie dankie, ek hoor graag, stuur asb vir my 'n PM.