Nikon Monarch 5-20x44 BDC
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:56 am
Goeie Dag,
Enige van jullemanne wat met scope skiet? Sal enige terugvoer waardeer.
Ons maatskapy koop by Nikon Kamera's so ek kan die maak scope koop teen cost
enigste probleem Nikon SA het geen scopes in vooraad op die oomblik nie, sal eersso oor 4 weke hier wees.
Dit sal uitsluitlik vir vlakte jag en moontlik vir sa jaggeweer kompetiesies (as ek daar kan uitkom) aangewend word? Sal hy werk?
Groete
JP