Page 1 of 1
Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:28 am
by Problem Animal Control
Goeie more
Mag ek n 'website' oor probleemdierbeheer oopmaak of is daar reels op Jaracol teen of aangaande dit? Kan die moderators my asb n antwoord gee? Dankie
PAC
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:38 am
by Geno
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:43 am
by JPS
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:50 am
by Problem Animal Control
Omtrent die selfde,ek wil fotos opsit om die groenes die feite te wys en dan ook mense meer bewus maak van wat en hoekom ons doen wat ons doen. Dit gaan meer n persoonlike website wees
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 7:58 am
by Geno
Ek sien, oulike idee.
Daar is 'n afdeling wat genoem is "Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)"
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0
Willie, hoekom sit jy nie eerder daardie fotos van jou by die bestaande fotos in die topic link hier bo nie?
Dit maak dat daar meer fotos is, wat groter impak maak op die groenes.
My 5 Zim $
Groete,
Eugene
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 8:00 am
by Gernie
More PAC
Daar is op facebook so iets - Mutulated by Predators - maar is nie seker of hulle n website ook het nie.
Wil jy so iets tipe iets begin, dalk kan jy met hulle in verbinding tree.
Dankie,
Re: Website (Webtuiste)
Posted: Thu Sep 01, 2011 8:03 am
by Problem Animal Control
Dankie,ek gaan n bietjie loer. Ek wou eintlik net geweet het of daar objeksies gaan wees van Jaracol se kant af