Page 1 of 1

Norma 6,5x55 Doppe

Posted: Thu Jul 13, 2017 9:41 am
by obasch
Hier by my lĂȘ 11x once fired Norma 6,5x55 doppe vir iemand wat dit wil kom haal by my in Centurion.
Moet asseblief nie vra dat ek dit pos nie!

Re: Norma 6,5x55 Doppe

Posted: Thu Jul 13, 2017 10:02 am
by Jan Meiring
Ek sal dit graag neem
Waar kan ek dit optel?
Groete
Jan Meiring
082 565 5916

Re: Norma 6,5x55 Doppe

Posted: Thu Jul 13, 2017 10:58 am
by RUPERT
More

As jan dit nie kan vat nie kan ek die volgende opsie kry asb.