Page 1 of 1
SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 5:09 pm
by Jackalsniper
Lyk vir my na n netjiese stukkie gereedskap. Het iemand al van hulle getoets?
satumbler.co.za
Re: SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 5:31 pm
by LouisC
Jackal, ek het een.
Is moerse impress.
Lekekrste is die feit dat hy flasholes ook klaar skoonmaak!
Mooi loop
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 6:06 pm
by emdebeer
Ek het presies so een. Werk baie goed!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 6:22 pm
by Cobus(Cobb)
Vertel gou.....hoe lank los julle die doppe in?
Re: SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 6:32 pm
by LouisC
Ek sit myne die 1:30 min, gooi water af, gooi skoon warm water en dan net so 30min
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: SA Tumbler
Posted: Fri Jul 07, 2017 8:56 pm
by jankraay
Verseker n herlaai belegging!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 7:18 am
by cobus s
Goeie more Manne,
Jammer vir die high jack maar waar kan mens so drommetjie kry?
Groete
Sent from my E6853 using Tapatalk
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 8:00 am
by EtienneA
Hier is hul webwerf.
www.satumbler.co.za
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 8:44 am
by JacquesvT
Prys op hulle?
My line-up;
CZ550 LUX. 308 (Scope; Linx lx3 5-30 x 56)
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 8:53 am
by JacquesT (Stompe)
More manne,
Ons verkoop hulle en kan help met die dromme.
Ek gebruik self een en sal moeilik iets anders gebruik.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=55306
Groete,
Jacques Theron
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 9:03 am
by Giepie
Wat is die prys by julle Jacques?
Nog R4000 vir enkelspoed en R4500 vir dubbelspoed?
Wat se verskil aan die doppe maak die verskil in spoed?
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 9:30 am
by JacquesT (Stompe)
Hi Giepie,
Ja prys is nog dieselfde. Ons het nou 'n 3de opsie wat mens die spoed heeltemal kan aanpas. Die 3de opsie is' n verbetering wat ons self aanbring en kan mens hom nie so direk van die vervaardiger bestel nie. Dit beinvloed nie die warranty nie.
Die spoed maak nie n verskil op hoe skoon die doppe was nie, inelkgeval nie wat ek kon agter kom nie. Die laer spoed is meer vir die manne wat die nekke baie dun sny of size sonder n expander ball. Ek verkies ook 'n laer spoed vir die rede, alhoewel my nekke nie so dun is nie.
Daar is nie op die stadium voorraad nie, die vervaardiger wag vir motortjies, maar sodra dit land sal ek julle laat weet.
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 2:02 pm
by Jay Jay
Hi Jacques,
Ek stel belang, laat weet asb wanneer jou voorraad op gedaag het.
Dankie.
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Jul 08, 2017 2:21 pm
by Spanner
JacquesT (Stompe) wrote:More manne,
Ons verkoop hulle en kan help met die dromme.
Groete,
Jacques Theron
Jacques, wat prys een van die dromme alleen ?
Re: SA Tumbler
Posted: Sat Aug 05, 2017 7:11 am
by bokboran
Myne werk 100%