Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Fri Jul 07, 2017 2:19 pm
by Vlakvarkie
Ek is Marius en bly in Pretoria. Ek is lief v jag en skiet sport. Ek besit huidiglik `n CZ 7x64, Browning 375 H&H, Howa 308 SS BB en `n Ruger Super Black Hawk 44 Mag. (En werk aan nog `n paar).

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 07, 2017 3:30 pm
by Heinz Petersen
Welkom Marius. Noudat jy aangesluit het, gaan jy binnekort nog gewere koop as jy sien alles waarmee die skiet.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 07, 2017 4:28 pm
by cvr
Welkom Marius. Jy het n lekker versameling daar...

Sent from my GT-N7000 using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jul 07, 2017 5:42 pm
by neef
Welkom Marius hoop jy gesels lekker saam. Jy het n mooi paar gewere maar daar is altyd plek vir nog een.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk