2013 Toyota Hilux 3.0 D4D Double Cab 2x4 (Lae km) TE KOOP
Posted: Thu Jul 06, 2017 3:52 pm
Middag sê!
Hier is n baie goeie koop! Verskriklike lae km vir hierdie jaar model en uitmuntende kondusie!
Ek wil graag upgrade na die nuwe 2.4GD6 en daarom my verkoop. Nuwe eienaar sal bitter gelukkig met hom wees, vir een of ander rede is die bakkie se performance bo gemiddeld en brandstof verbruik is ook heelwat beter.
80 000km
1 Jaar Toyota Warranty nog oor
Is sopas gediens (1x verniet diens nog oor op 90 000km)
Volledige diens rekord by Toyota
Elke tenk diesel het ek op n app rekord en kan dus die brandstof verbruik wys
Escape Gear Seat Covers
Beekman Executive Canopy
Polyurethane Liner (Uitstekende kondusie)
Towbar
Nudgebar
Reverse Camera
Smash & Grab Tinted ruite
Bonnet Protector
Headlight protectors
Windshields op die ruite
Running boards
Uitgesluit by koop
Light bar
Michelin Tyres (ek sal die oorspronklike tyres, Bridgestones met ongeveer 20 000km oor by gee)
Laat weet indien jy sou belangstel en fotos verlang.
Prys - R295,000.00
Groete,
JP
O72374136een (WhatsApp)