Page 1 of 1

kontak nommer

Posted: Tue Aug 30, 2011 10:31 pm
by Cobus(Cobb)
Naand maats..

Is hier dalk een van julle wat Kolnl. van Der Walt  by CFR ,se kontak nommer en/of email besonderhede het?

Thanx

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 12:31 am
by theedge
Janette: 012 353 6233  (Verantwoordelike persoon vir korrespondensie. As jou aansoek probleme het of afgekeur is.
Kaptein Modise: 012 353 6215 ('n senior persoon by konsidderasie afdeling)
Kaptein Mosiane: 012 353 6014 ('n senior persoon by konsidderasie afdeling)

Hier is  ook 'n paar epos adresse wat kan help, hulle antwoord net nie altyd nie maar hoe meer jy stuur dan begin hulle reaksie toon:

Kol. Van Der Walt G.    vanderwaltg@saps.org.za    (Hoof van die afdeling wat hof sake hanteer)
Kol. Motau S.              motaus@saps.org.za            (Waarnemende assistent bevelvoerder vd CFR)
Kol. Mangwane M.      mangwanem@saps.org.za    (Waarnemende bevelvoerder van die CFR)

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 7:25 am
by Cobus(Cobb)
danki Theedg...ek is in hospitaalbed en het bietjie tyd om rond te bel en te email....

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 7:41 am
by BLOK
Cobb

Sterkte ou maat dis nou met CFR en jouself in hospitaal, hoop nie dis ernstig nie.

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 8:03 am
by Cobus(Cobb)
dankie Blok....hulle het bloedklont gesoek maar als ok....net hier nou vir opserwasie....die kos hier bly maar 100% ...

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 3:28 pm
by theedge
cobb wrote: danki Theedg...ek is in hospitaalbed en het bietjie tyd om rond te bel en te email....
Nie probleem sterkte met gesondheid en cfr

Re: kontak nommer

Posted: Wed Aug 31, 2011 6:23 pm
by Cobus(Cobb)
Ek het met 'n Kolonel (of soos hulle s? "keenil"), gepraat...(nou sy van vergeet)...so week en 'n half dan's hulle reg, s? hy

Hoop maar vir die beste