Page 1 of 1
To Flute or not to Flute!
Posted: Tue Aug 30, 2011 5:59 pm
by KSV
Manne help gou bietjie?
Sit en wonder nou net oor die Flute besigheid.
Is dit rerig daai ekstra geld werd?
Ek weet dis flippen mooi ja!
Maak mooi!
Hein
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Tue Aug 30, 2011 6:14 pm
by JOHANNIC
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Tue Aug 30, 2011 7:02 pm
by Gerhard
As ek nuwe lope laat op sit hulle laat flute...
Die Hornet werk baie lekke met die fluted loop.
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Tue Aug 30, 2011 10:50 pm
by baboonstalker
Ek dink nie so nie. Die risiko is daar dat jou loop kan trek of dat jy stress in die loop kan insit wat dan tot stringing kan lei. As jy absoluut moet gramme afhaal op 'n geweer wat berge an dale moet deur, miskien, maar nie op iets wat oor redelikke lang afstande op 'n tiekie moet skiet nie.
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Wed Aug 31, 2011 12:16 am
by JPS
Moet Se ek stem nogal saam BS op die.
Groete
JP
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Wed Aug 31, 2011 8:15 am
by MJK
BS+1
Koop eerder so. Al voordele is gewig besparing en vinniger afkoel? Ek weet nie - wat se jul manne is die voordele

Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Wed Aug 31, 2011 8:36 am
by Vosman
Dis waar wat MJK se, gewig besparing en vinniger afkoel.
Daar is ook al aan my gese dat dit help met die harmonika in die loop, maar ek is nie seker daaroor nie?
Die gesoute manne moet maar se.
En dit lyk nogsteeds mooi!
Groete
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Wed Aug 31, 2011 8:39 am
by Problem Animal Control
Kyk maar na alle snipergewere. My 2c.
Re: To Flute or not to Flute!
Posted: Wed Aug 31, 2011 5:27 pm
by Jagtersdok
Vosman wrote:
Dis waar wat MJK se, gewig besparing en vinniger afkoel.DIT IS DIE ENIGSTE VOORDEEL
Daar is ook al aan my gese dat dit help met die harmonika in die loop, maar ek is nie seker daaroor nie?DIT IS NIE WAAR NIE
Die flute van die loop maak nie die loop stywer nie
" Fluting a barrel removes weight, up to one pound or so depending on flute size. It also lowers a barrel's moment of inertia value but not by very much. Some have the mistaken idea that fluting alone increases the stiffness of a barrel. This is not true. The fluted barrel of a given weight and length will be stiffer than an unfluted barrel of the same weight. The fluted barrel will not be stiffer than the same taper and length barrel that is not fluted though.