Page 1 of 1

Groot enjins

Posted: Fri Jun 30, 2017 9:13 pm
by tripodmvr
Loer na hierdie video en kyk wat het die manne al in 1910 geprakseer as dit by enjins kom. Die nuwe enjins is sekerlik baie meer effektief en kleiner, maar dink wat het dit geverg om soiets te ontwerp en te bou sonder om op rekenaars staat te maak.

https://www.youtube.com/watch?v=RH33Qaj4-A0