Page 1 of 1

Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Thu Jun 29, 2017 6:42 pm
by Klein Karoo
Goeie-naand,

Manne, ek wil my HOWA 375 oorbou in n mooi tradisionele houtkolf, met mercury buis. Kan julle my in n rigitng sit wie die manne is wat dit mooi kan doen.

Waardering,

Klein Karoo

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 05, 2017 1:01 pm
by gs23139
Gaan praat met Gerhard Pretorius op Facebook. Hy het myne gedoen.

Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 05, 2017 1:22 pm
by Hein (Haan)
Kein Karoo
As jy n mooi walnut blank vir die projek soek kontak my gerus
Groete
Hein


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 05, 2017 6:05 pm
by douw
Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.

As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 05, 2017 6:10 pm
by Tikka_25-06
douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.

As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Sit vir ons so paar fotos op asb.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Sun Jul 09, 2017 3:52 pm
by Hein (Haan)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/b12dfe85378efa7ede3728b6a009418e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/a0f13931c28f9886be6057785bb16e2c.jpg




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 1:44 am
by Basie2
Douw, kan jy dit doen vir steyr mannlicher pro hunter? Die kolf moet sneller beul kry, want die oorspronklike kolf is gegiet.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 6:46 am
by Swede
Tikka_25-06 wrote:
douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.

As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Sit vir ons so paar fotos op asb.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Wil ook graag sien Douw

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 9:02 am
by douw
Goeie more.

Ek kyk gou bietjie wat ek kan doen met foto's oplaai. Geen my asb so dag kans.

GRoete
Douw

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 12:08 pm
by Basjan123
douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.

As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Ek neem aan dit is sonder die prys van die hout nê?

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 12:22 pm
by Langeraat
En wat sal so blank dan min of meer kos. Nou nie die beste en mooiste nie, iets meer gemiddelds.

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 12:23 pm
by Monster
Hein (Haan) wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/b12dfe85378efa7ede3728b6a009418e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/a0f13931c28f9886be6057785bb16e2c.jpg


Hein

Sal jy asb vir my 'n paar voorbeelde en pryse stuur asb?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 2:20 pm
by Hein (Haan)
Monster ek het vir jou n pm gestuur.
Ek is nie n betaalde handelaar op Jaracal nie so ek kan nie die draad gebruik om te adverteer nie.
Ek het n klompie blanks in voorraad en pryse wissel tussen R4k en R8k
Mods as dit nie van pas is nie verwyder asb.
Mooi dag
Groete
Hein


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Wed Jul 12, 2017 3:19 pm
by douw
Basjan123 wrote:
douw wrote:Ek maak Amerikaanse okkerneut kolwe met pachmayr recoilpads vir R5800.

As jy iets eksoties soek, kontak gerus vir Hein vir die hout, dan maak ek die kolf vir jou.
Ek neem aan dit is sonder die prys van die hout nê?

Dit sluit die hout en Pachmayr recoil pad in. As ek egter met duurder hout werk, soos die hout wat Hein hier wys, is die arbeid ook duurder, omrede die risiko op die duur hout soveel meer is as op gewone Amerikaanse okkerneut.

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 8:24 am
by douw
Ek sukkel alweer met foto's oplaai.

Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 10:02 am
by Gian_dP
douw wrote:Ek sukkel alweer met foto's oplaai.

Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
In Photobucket moet jy op "Share" kliek, sal opsie gee "Copy link to clipboard". Kliek daarop en kies "Direct"

"Paste" in die draad op Jaracal soos die:

http://i1070.photobucket.com/albums/u491/giandupreez/TT2017/20170629_130400-1328x747_zpswukaofnl.jpg

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 11:48 am
by douw

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 11:51 am
by douw
Gian_dP wrote:
douw wrote:Ek sukkel alweer met foto's oplaai.

Ek het foto's in Photobucket. As iemand my gou weer kan vertel asb
In Photobucket moet jy op "Share" kliek, sal opsie gee "Copy link to clipboard". Kliek daarop en kies "Direct"

"Paste" in die draad op Jaracal soos dié:

http://i1070.photobucket.com/albums/u49 ... kaofnl.jpg

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

dankie!

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 12:47 pm
by Swede
Baie baie Mooi Douw!!

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 12:56 pm
by douw
Ek moet net my ou foon probeer ge"charge" kry om nog foto's te laai

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 12:59 pm
by douw
Swede wrote:Baie baie Mooi Douw!!
Baie dankie

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 12:59 pm
by Gian_dP
douw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
Jammer, ek het die vergeet in my post

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 1:02 pm
by douw
Gian_dP wrote:
douw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
Jammer, ek het die vergeet in my post
Dankie. Moet ek hul net vooraf en nagegaan het met die "image"?

Re: Houtkolf vir HOWA 375

Posted: Fri Jul 14, 2017 1:15 pm
by Gian_dP
douw wrote:
Gian_dP wrote:
douw wrote:http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06911.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC_06901.jpg
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/WP_20140307_004.jpg
Jammer, ek het die vergeet in my post
Dankie. Moet ek hul net vooraf en nagegaan het met die "image"?

voor die URL en na die URL, dan laai die foto direk in draad, anders moet iemnad eers daarop kliek voor hulle dit kan sien.