Page 1 of 2

Roepklanke

Posted: Thu Aug 27, 2009 7:44 pm
by Foxhound
Hallo daar almal

Kan julle my misk help, k is oprsoek na n sekere roepklank, "Javilina in distress",as iemand dit dalk vir my kan stuur of kan se waar ek n cd of dvd ka krymet die roepklank sal ek dit baie waardeer

Groete uit die Vrystaat

P.S

Al goeie jakkals is 1 wat aan 'n hak langs bakkie hang!

Re: Roepklanke

Posted: Thu Aug 27, 2009 8:06 pm
by Calldo
Hallo Fox!

Probeer Heinrich Funch. hein@jaracal.com

Groete
Calldo

Re: Roepklanke

Posted: Tue Sep 01, 2009 7:25 pm
by Dawie
Javelina ???

Ek het eers gedink dis sommer net iemand se naam vir die klank of die vroue weergawe van spiesgooi (Javelin)??  Of dis soos 'n dier kreun as hy met 'n spies gesteek sou word.

Toe google ek die naam en sien dis 'n otjie besigheid
Tjek onderstaande link.....
http://en.wikipedia.org/wiki/Peccary

So leer mens ;)
Dawie

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 1:43 pm
by Dawie
Ek lees in die nuwe Landbouweekblad Tewis v O skryf dat....

"Jakkalse het byvoorbeeld 27 verskillende vokale geluide waarmee hulle komunikeer,  en jagters behoort dit te ken"

En dadelik lei ek nou aan 'n kompleks.....

KENNERS HELP HIER ASB!!!

Dawie

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 2:10 pm
by Louis102
My maggies Dawie

27 s? jy!  Om te dink ons mense alfabet het net 5 klinkers en die Y!  Sal dat ons minderwaardig begin voel.  Dan dink Oom Ambessa nog ek maak 'n grap as ek s? dat daar een van hierdie mooi dae 'n graadkursus in jakkalsjag en die taal jakkalish aan die UOVS aangebied gaan word.  Wonder of Tewis die teller van die 27 vokale klanke was?  Die artikel het nie ges? nie?

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 2:49 pm
by Dawie
Oom

Hy't dit net so "by the way" as voorbeeld gebruik. (LBW 25 Sept 2009 bl.28) Ons moet hom vra om 'n CD uit te bring (hopelik is daar al een) van die 27 jakkalaanse geluide.  Soortvan verklarende Jakalaanse CD. 

Was daar nie so rukkie terug ook gesprek oor hierdie onderwerp nie???

W?l hier's 'n kans om so iets in die hande te kry,  wil een van Tewis van Oudtshoorn maaitjies op die forum hom nie bietjie vra na die stelling nie asb. en sommer na die verklarende CD.

Ek's ernstig en wil bitter graag die inligting bekom,  sal met graagte my platterige sak skud hiervoor.

Dawie

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 6:50 pm
by Louis102
Dawie
Dawie wrote: Ek's ernstig en wil bitter graag die inligting bekom,  sal met graagte my platterige sak skud hiervoor...
Ek stem 100% saam met jou dat ek ook die sakke bietjie sal omdop en uitskud om te sien of daar genoeg uitval vir so 'n cd.  Die sleutel tot 27 jakkalsklanke sal voorwaar 'n aanwins en baanbrekerswerk in hierdie bedryf wees.

Op ligter noot:  Dalk is die volgende stap in die bekamping van skade deur jakkalse 'n diplomatieke oplossing.  As ons hulle taal kan verstaan en ons is behendig met die diplomasie soos julle vorige staatspresident, kan ons dalk ons roepers begin gebruik om met die rooihonne te begin gesels en hulle probeer oortuig om slegte gewoontes en eetpatrone te verander.  Dalk het ons meer sukses.  ;D

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 8:13 pm
by Dawie
Louis102 wrote: roepers begin gebruik om met die rooihonne te begin gesels en hulle probeer oortuig om slegte gewoontes en eetpatrone te verander.  Dalk het ons meer sukses.  ;D
Pasop vir sulke stellings Oom.  Dit word dalk volgende jaar as 'n bylaag tot Capenature se ordinansie in ons kele afgedruk as nog 'n holistiese metode wat hulle glo dan uitgedink het...wat bo alle twyfel en met fiktiewe navorsing werk :P

Dawie

Re: Roepklanke

Posted: Wed Sep 23, 2009 10:10 pm
by Ja3
Hello oom Louis

Hoop dit gaan goed aan daai kant.
Dis nou 'n kreatiewe benadering....
Al wat my pla van daardie idee is dat ons lope gaan begin roes optel.

Ek sien een van die dae moet oom Takoeza weer daai Zeiss b?re.

Baie groete
Ja3

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 8:53 am
by Louis102
Ja3
Ja3 wrote: ...Ek sien een van die dae moet oom Takoeza weer daai Zeiss b?re...
Goed om van jou te hoor.  Het op 'n stadium jou skerpgeit gemis.  Oom Tekoeza sal egter nie veel tyd vir my getjolpraat h? nie, hy hou hom met die ernstiger goed van die lewe op.

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 9:51 am
by Francois Marais
Louis/Almal

Ek het met TvO gepraat, so twee dae terug, datum vir die kursus by Kalkrand is  hier van die 18 Oktober af, sal by die oom wat dit moet reel die spesifieke datum kry.

Hy het aan my genoem van die CD met klanke wat hy saambring en dat sal die kursus dit in detail behandel, as Jak jou soo antw dan moet jy soo maak en as dit gebeur en Jak praat soo dan moet jy as jagter soo maak.

Klink my n man salli daai kursus mag mis nie???

Mooi loop
Francois

NS sal julle op hoogte hou.

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 11:33 am
by Mac
F. M.

Waar op dees aarde is Kalkrand

Graham

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 5:17 pm
by tafjak
Dawie
"Jakkalse het byvoorbeeld 27 verskillende vokale geluide waarmee hulle komunikeer,  en jagters behoort dit te ken"
Gelukkig is ek gestremd in tale! Hier by ons het hulle net 2-tale, kom-in en weghol. Nee, ou Tewis slaan my partykeer dronk, maar hoe dit s?, hy weet die beste en jag ook die langste jakkalse in hierdie land met die roep metode. Lyk my ons moet nou 2 Fury's en 3 Fx5's langs mekaar sit om by te hou by die tale.

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 5:30 pm
by Raven
Mac21

Kalkrand is in Namibia...  ;D

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 5:50 pm
by Freddie101
Het n cd van tewis en ken nie daai 27 klanke nie
Freddie

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 8:39 pm
by Louis102
Raven wrote: Kalkrand is in Namibia...
Sommige s? dat Kalkrand die hoostad van die suide van Namibi? is, maar dit is bog.  Gr?nau is die hoofstad van die Suide.  ;)

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 8:43 pm
by Raven
Tussen die rooi duine en die wye straate waar die springbokke hardloop bly maar net te mooi vir die oog...  :)
Ek mis daai wereld... groot geraak daar in die duine  :'(

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 9:54 pm
by MEERKAT
Louis102
Klompie jare gelede wei 'n skaapwagter met 'n klompie Damara skaap teen die pad by Grunau met die stop ek daar en stap na die man toe. Die wereld lyk bitterlik vaal en ek vra hom wat vreet die skape in die geweste want eerlikwaar daar is geen weiding oor, waarop hy antwoord " Ons moet versigtig wees oubie want hulle vreet aan die houtdroppers in die drade en die skilpaaie het nou al begin doodgaan van die hongerte"

Die hoofstad storie van die Suide, Oom Leeu daarvan weet ek nie so mooi.

Knou goggas af
MEERKAT

Re: Roepklanke

Posted: Thu Sep 24, 2009 10:08 pm
by Francois Marais
Mac21

Presies 187 km SUID van Windhoek, ek moet met Louis stem, Kalkrand is nog eintlik sentraal, wonner wat sou oom Hampie se as hy jou moes hoor oor Grunau, sy dorp is mos eintlik die HOOFSTAD.

Mooi loop
Francois

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 9:41 am
by Louis102
Meerkat
MEERKAT wrote: ... Ons moet versigtig wees oubie want hulle vreet aan die houtdroppers in die drade en die skilpaaie het nou al begin doodgaan van die hongerte...
Juis, dis nie 'n plek vir sussies nie.

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 9:47 am
by Louis102
Francois Marais wrote: ... wonner wat sou oom Hampie se as hy jou moes hoor oor Grunau, sy dorp is mos eintlik die HOOFSTAD ...
Dink jy hy sou beswaar h??  ;) ;D

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 6:44 pm
by Christo
Louis

Grunau het ook my stem. My goeie ou vriend woon daar langs Grunau en ek ry hom nie maklik mis nie. Lekkerste plek om te oornag en daar het al 'n hele klomp Gemsbokke biltong geraak.

Ek sien ook die hotel is weer 'n paar jaar op die been na hy afgebrand het. 'n Dorp wat die hoofstad wil wees moet darem mos 'n hotel ook h?.

Christo

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 7:14 pm
by boeta
Mariental het twee Hotelle en baie oornag pleke ;D

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 7:25 pm
by Christo
Boeta

Is waar.

Maar kyk maar na daai nuutste kleinding van jou. Die eerste ding wat hy/sy sien (ma se bors) is wat saakmaak vir lank. Grunau is die eerste gedagte van 'n dorp na jy die Orange oorgesteek het. Seker maar die dat hy opspraak maak in my boek. Dit is die eerste plek waar jy 'n bottel (letterlik ???)kon kry na die grens.

As ek eendag weer aarde toe kom wil ek ook 'n skaapboer wees tussen Grunau,Keetmans en Mariental. Jakkalse as probleemdiere issie onoorkomlik nie. En ek bedoel dit.

Miskien help ek een van die dae daar teen die Oranje die w?reld meer beskaaf/boerbaar maak. Daar is water vir Afrika.

Christo

Re: Roepklanke

Posted: Fri Sep 25, 2009 7:35 pm
by Ambessa
Hallo Christo
Christo wrote:...Miskien help ek een van die dae daar teen die Oranje die w?reld meer beskaaf/boerbaar maak. Daar is water vir Afrika.
... ;) gelukkig weet jy "dis droooee daar broer, drooeee..."  ;D

Ambessa