Page 1 of 1

375 H&H herlaai informasie

Posted: Thu Jun 29, 2017 1:39 pm
by Omnia
Dagse manne , soek nou bietjie hulp man . Enige iemand vir my so bietjie informasie op die volgende . Ek like maar aaltyd om vas te steek op wat werk so ek wil graag die volgende ook begin laai op 'n 375 H&H.. soek inligting op herlaai data .

Het vir my 250 gr Sierra GameKings gekry , soos nou om te weet waste kruit , waar kan ek begin met die lading ens. en enigiets anders wat ek sal nodig kry .
Dankie byvoorbaad

Re: 375 H&H herlaai informasie

Posted: Thu Jun 29, 2017 9:51 pm
by karoo.vellies
S335, magnum primer (enige een sal werk), laai met 2mm jump vir begin en kyk na Somchem boekie of website vir lading inligting.

Dis maar hoe ek die 300gr Sierra benader het en hy werk mooi.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 375 H&H herlaai informasie

Posted: Thu Jun 29, 2017 11:11 pm
by Giepie
Kyk ook hoe lank jou magasyn die patroon sal toelaat. Ek kon kies tussen S335 en S355. Ek kry beter resultate met 355 mete sekere koeƫls met 335 met ander.