Page 1 of 1

King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 8:10 am
by Sangoma (IAN)
Kyk hierdie wilde roer van David Tubb.

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -for-k02m/

Re: King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 8:42 am
by Smitstertjies
Dit is darem maar net te maklik vir die Yankees!

Wonder wat is die geweer se ballistics?

Re: King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 11:30 am
by savage(P Coetzer)
SĂȘ baie van sightron se kwaliteit as hulle die s111 vat

Re: King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 1:14 pm
by Swede
Wil nie weet wat kos daai geweer nie, terloops wat is die doel van die wit bord op die loop, is dit vir beskermimg van hitte golwe wat deur die scope kan pla?

Re: King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 1:17 pm
by Sangoma (IAN)
Ja, die Fklas manne doen dit ook.

Re: King of 2 Miles

Posted: Thu Jun 29, 2017 1:20 pm
by Swede
Sangoma (IAN) wrote:Ja, die Fklas manne doen dit ook.
Dankie