Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Jun 25, 2017 11:44 am
by Riaan Aranos
jis manne... ;)

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 25, 2017 12:38 pm
by tripodmvr
Welkom. Hoop nie dit bly by 'n Twatter gesprek nie. Ons het Engelse sout wat die tikdiarree kan aanhelp. ++>: Vertel ons van waar en wat jou belangstellings is.

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 25, 2017 4:46 pm
by Aceofspades
Jis Riaan

Soos oom Driepoot vra?

Kriek

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 26, 2017 12:19 am
by Riaan Aranos
Eks van Aranos hier in die suid ooste van Namibia. Boer hier met bees bok en skaap. lief vir Boer !

roof diere beginne trek nou in in groot getalle en baie vinnig ook. wil graag die roepery van jakkals rooi katte onder die knie kry. Glo dam ek sal goeie raad hier by gesoute manne kry.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 26, 2017 1:37 am
by Aceofspades
Welkom Riaan. As ek so luister is jy dan by die regte plek. Hier is 'n magdom kennis in een plek.

Kriek

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 26, 2017 7:51 am
by neef
welkom jy moet lekker saam gesels