Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:29 am
by CzFan
Hi Manne

Ek woon in die Vrystaat en geniet jag en skiet baie. Ek is 'n groot Cz fan en hoop om lekker by julle manne te leer.

Groetnis,
CzFan.

Cz P-07 9mm
CZ .22 lr
CZ 550 Lux 270win
Enfield 303

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:37 am
by tripodmvr
Welkom CZ. As ek so op die wapenlys afgaan sien ek net No. 3 wat 'n gesprek hier gaan uitlok. Die meeste van ons het met .22 en 303 grootgeword. Die 270 lei gewoonlik tot baie kommentaar - nie alles altyd goed nie. Ons moet maar met ons keuses saamleef. Lekker skiet en saamkuier.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:46 am
by CzFan
Baie dankie Hero.
Ek weet die 3nul manne het nie 'n groot liefde vir die 270 nie (blykbaar mors hy vleis of so iets) , maar hier in Vrystaat se vlaktes loop hy baie mooi en om dood eerlik te wees het my bokke nog nooit baie vleis tussen hul oë gehad nie ,hehehe (grappie).

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 7:55 am
by Sean3006
Welcome to the forum CZFan.
I like Cz's too, so we have something in common.
A .270 is a proven calibre in my opinion.
Enjoy sharing your experiences here.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 11:06 am
by Aceofspades
Welkom CZ. Hoop jy geniet die forum. Van waar in die Vrystaat is jy? So by the way, hoe vêr trrk 'n .270?

Kriek

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jun 24, 2017 11:12 am
by CzFan
Hi Kriek, ek is van Bloemmies. Daai 270 trek darem heelwat verder as wat ek kan gooi.