Watter Boyds kolf
Posted: Mon Aug 29, 2011 10:50 pm
Ek het 'n Musgrave RSa teiken geweer 308 en stel belang om 'n kolf in te voer van Amerika af 'n Boyds. Probleem is egter hulle het nie Musgrave op lys van gewere nie, wat staan my te doen, bestel ek 'n "uninletted" en waar kry mens iemand in Gauteng wat dit vir jou sal bed.
Die volgende vraag ek het 'n ou Brno .22 waarvoor ek ook 'n kolf wil bestel dit is model 1, daar is egter slegs model CZ 452 gelys, is dit dieselfde wapen met dieselfde dimensies?
Verneem graag van die kenners.
Hansman