Page 1 of 1

"peep sight" vir .303

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:02 pm
by Wismit
My liksens vir .303 wat ek by my pa gekry het is uiteindelik goed gekeur. Dit is `n 1918 Lee Enfield SMLE III.

Ek wil graag vir hom `n peep sight opsit of laat opsit.

Vrae:
1) Waar kry mens goeie peep sights in die hande?
2) Wat kos dit min of meer?
3) Kan ek dit sommer self opsit (soos `n scope) of moet `n geweer smid dit doen?

Dankie byvoorbaat

W.S

Re: "peep sight" vir .303

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:20 pm
by GERT vd M
Ek het n parker hale 5A backsight in baie goeie toestand as jy belang stel
      GROETNIS
          GERT