Nuwe Lid
Posted: Thu Jun 22, 2017 1:27 pm
Goeie Dag
Ek woon in die Noord Wes provinsie en jag so gereeld as wat ek kan. Ek het 4 gewere en 'n pistool in kalibers 375H&H, 308, .22., 12 boor O/U en 9mm Para. Ek is 'n lid van die SAJWV en 'n toegewyde jagter.
Ek sien uit om deel te neem aan die gesprekke.
Michael