Page 1 of 1

Voël Jag

Posted: Thu Jun 22, 2017 9:40 am
by arno
Dagsê,

Indien daar persone is wat sou belangstel om voëls te jag kontak vir Lou van der Merwe, Tel:082 922 5709.

Die plaas is geleë tussen Koppies en Vredefort (Naby Parys) en daar is oornag geriewe. Daar is baie tarentale, fisante en kransduiwe.

Persone met honde is ook welkom.

Groete

Re: Voël Jag

Posted: Thu Jun 22, 2017 10:06 am
by FCLoretz
Wat is die pryse?

Re: Voël Jag

Posted: Thu Jun 22, 2017 1:19 pm
by arno
Hi FCLoretz,

Kontak asb vir Lou oor die pryse.