Page 1 of 3

Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 11:09 am
by Sangoma (IAN)
Ek het n lekke idee om n zero stop funksie aan te bring op die S3 Tactical Turrets scopes. Geen shims of sulke goed nodig nie.

Ek wil kyk om so 50x oorspronklike Elevation Turrets by Sightron te bestel vir die eerste toets lopie.

Die plan is om jou bestaande turret af te haal en die nuwe turret op te sit. Jy gebruik dieselfde senter skroefie vir albei turrets. Geen modifikasie op die scope nodig nie. Rerig baie simpel en maklik.

Die groot vraag is of daar genoeg belangstelling sou wees? Kom ons se die nuwe turret sal so R 600-R800 kos.

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 11:18 am
by JohanvB
Dankie ek is in op dit.

Dalk net meer veduidelik as jy under turrets op sit hoe jy zero stop by kry?

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 11:18 am
by OomMatt
Ian , ek is in , yes please

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 11:23 am
by Sangoma (IAN)
Manne, jy gan hom self kan fit deur net die senter skroefie los te maak. Jy het nie n geweer smid of n ingeneur nodig om dit te fit nie.

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 11:55 am
by Jaco v Zyl
Ek is in

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 12:01 pm
by Gian_dP
Ek is ook in.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 12:12 pm
by LDV
Ek is in

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 12:22 pm
by Ben
Ian ek sal ok in wees

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 12:42 pm
by terven
Ek sal ook een vat ,dankie.

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 1:06 pm
by PWV
Kan jy 'n foto plaas?

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 1:09 pm
by Sangoma (IAN)
PWV wrote:Kan jy 'n foto plaas?
As hy klaar is sal ek

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 5:21 pm
by Gideon S
Ek is in vir drie asb Ian (twee vir 6-24x50 FFP en een vir 8-32x56 SFP)
Dankie en groete
Gideon

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 5:23 pm
by Jean Marais
Hallo Ian, ek's ook in op ene asb.

Is die zero-stop net vir een spesifieke afstand, of is dit aanpasbaar vir verskeie afstande?

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 7:50 pm
by bokboran
Ek in asb 8x32

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 7:59 pm
by edwill
Interested. Would like to see how it will work

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Tue Jun 20, 2017 9:20 pm
by Rasmus
Yebo!

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 11:56 am
by DanieDuP
Ek sal ook in wees vir een

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:35 pm
by Capt. Yoda
edwill wrote:Interested. Would like to see how it will work

Jy sit die nuwe turret op jou scope, zero jou geweer of as hy klaar geszero is skip jy die stap, draai die nuwe turret op 0, maak die skroefies langs die turret vas sodat die turret op bly en draai die grub skroef bo in die nuwe turret tot hy stop teen die shaft en jys klaar.

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:44 pm
by Swede
Capt. Oblivious wrote:
edwill wrote:Interested. Would like to see how it will work

Jy sit die nuwe turret op jou scope, zero jou geweer of as hy klaar geszero is skip jy die stap, draai die nuwe turret op 0, maak die skroefies langs die turret vas sodat die turret op bly en draai die grub skroef bo in die nuwe turret tot hy stop teen die shaft en jys klaar.
Daar gee jy die game nou weg vir Ian :laugh:

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:45 pm
by Sangoma (IAN)
11.111.11

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:48 pm
by Capt. Yoda
Toema ekt daar n deel verkeerd toe ek aan n NF turret nou gedink het so jy gaan sukkel, sonder een ander deel wat Ian "custom" maak saam die nuwe turret gaan jy elk geval nie reg kom nie. Ek dink dis n baie skerp plan, daar sal natuurlik soos altyd in ons gemeensakp paar wees wat eder hulle turrerts self sal wil op neek as om iemand te betaal vir sy werk en plan

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 12:57 pm
by Gian_dP
Capt. Oblivious wrote:Toema ekt daar n deel verkeerd toe ek aan n NF turret nou gedink het so jy gaan sukkel, sonder een ander deel wat Ian "custom" maak saam die nuwe turret gaan jy elk geval nie reg kom nie. Ek dink dis n baie skerp plan, daar sal natuurlik soos altyd in ons gemeensakp paar wees wat eder hulle turrerts self sal wil op neek as om iemand te betaal vir sy werk en plan
Jip. Daai ouens kan dan nuwe turret teen dubbel die prys by Ian koop.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 1:39 pm
by edwill
Capt. Oblivious wrote:
edwill wrote:Interested. Would like to see how it will work

Jy sit die nuwe turret op jou scope, zero jou geweer of as hy klaar geszero is skip jy die stap, draai die nuwe turret op 0, maak die skroefies langs die turret vas sodat die turret op bly en draai die grub skroef bo in die nuwe turret tot hy stop teen die shaft en jys klaar.
I must be a little slow. Is there a "grub" screw that sets the Zero stop?

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 2:32 pm
by Sangoma (IAN)
Hier gaan ons manne

Hier is my idee, die proto tipe werk bitter goed! Eks baie opgewonde om hierdie plan in produksie te sit. Die parte sal cnc masjien word en nuwe turret caps direk by Sightron bestel word. So die kleur en afmerke sal presies ooreenstem met jou scope.

Op die foto wys hy 3x grub skroefies, ek glo een sal meer as genoeg wees omdat daar geen druk uit geoefen word nie.

Jy maak die bestaande senter skroefie los, haal jou bestaande cap af. Sit die nuwe cap op en stel hom mooi tot by zero. Draai die senter skroefie mooi vas. Vat n allen key en draai die grub skroefie sodat hy net vang. As jy klein bietjie meer verstelling wil he verby zero gee die grub skroefie net so halwe draai terug. Daar sal n druppel lae graad "lock tite" op die grubbie wees sodat hy nie vanself kan stel nie.

Dis dit, so maklik ++>: ::)

Tot my vriend Cappie sal reg kom met dit al het hy twee linker duime...

Re: Sightron S3 (ZERO STOP)

Posted: Wed Jun 21, 2017 2:38 pm
by Riaan Kriel
Laat so brein nou eendag deur wurms gevreet moet word :)

Goeie idee!!