Page 1 of 1
Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 10:04 am
by Swede
Waar kan ek 'n prys kry op 30mm ringe om op 'n picatinny rail te monteer. Wie hou hulle aan, ek kry niks oplyn nie.
Re: Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 11:51 am
by JacquesT (Stompe)
Ek het so maand terug by Central arms in Klerksdorp gekry.
Re: Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 6:00 pm
by Mellies
Ek het by VLT reggekom.
Met n vleisie...
Re: Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 6:17 pm
by Swede
Dankie wat prys hulle omtrent?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 6:25 pm
by Mellies
Swede wrote:Dankie wat prys hulle omtrent?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Laastes wat ek gekoop het was die xtr in 25mm. Was R600 of so.
Met n vleisie...
Re: Burris ringe
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:49 pm
by jankraay
Central Arms Klersdorp het XTR Signature ringe. Mids en High.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Burris ringe
Posted: Wed Jun 21, 2017 7:50 pm
by 6mmMusgrave
Naand almal ek sal kan help met Burris XTR Signature Ringe vir R2200 afgelwer.
Groete
Jacques
Re: Burris ringe
Posted: Thu Jun 22, 2017 8:41 am
by Swede
6mmMusgrave wrote:Naand almal ek sal kan help met Burris XTR Signature Ringe vir R2200 afgelwer.
Groete
Jacques
Jacques kom hulle saam met die Pos-Align inserts?
Re: Burris ringe
Posted: Thu Jun 22, 2017 9:04 am
by Omnia
'n Vriend van my het die "Burris" Ballistic iii gekoop , ook gesukkel om dit in die hande te kry , het toe by safari regggekom met R1000. Hy se dit word plaaslik gemaak in Pretoria by Thor eng.
Re: Burris ringe
Posted: Thu Jun 22, 2017 2:34 pm
by 6mmMusgrave
Middag Swede
Ek hoop dit gaan goed hulle kom saam met is moa insirts wat jy insit om jou moa te vernder van 0 to 40 moa.
Groete
Jacques
Re: Burris ringe
Posted: Thu Jun 22, 2017 2:53 pm
by Swede
6mmMusgrave wrote:Middag Swede
Ek hoop dit gaan goed hulle kom saam met is moa insirts wat jy insit om jou moa te vernder van 0 to 40 moa.
Groete
Jacques
Dankie!