Page 1 of 1

6.5 mm SAUM

Posted: Wed Jun 14, 2017 8:50 pm
by WitWillem (Charl)
Naand

Het iemand al na die 6.5 mm SAUM gekyk?

Sal hy werk met Somchem dryfmiddel?

Lekker arikel oor die kaliber

http://www.sincityprecision.com/6-5mm-s ... ra-magnum/

Groete

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Wed Jun 14, 2017 8:52 pm
by Arnold
Praat met Eben, hy het onlangs sy lisensie gekry.

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Wed Jun 14, 2017 9:09 pm
by WitWillem (Charl)
Sharp thanks

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 5:22 am
by tripodmvr
S385 is nog effens te vinnig, maar behoort nie te sleg te vaar nie.

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:23 am
by WitWillem (Charl)
Hallo Oom Tripod - sal dit moontlik wees om n 140 gr Berger teen +-3100 vps te lanseer soos in die artikel? Gestel S385 of van die nuwe VV dryfmiddel word gebruik?

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:36 am
by tripodmvr
Looplengte?

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:39 am
by WitWillem (Charl)
in die artikel skiet hy n 24 duim loop, maar kom ons se 24 en 28 duim

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:32 am
by tripodmvr
140 Berger Hybrid - Spoed by hoogste node

S385 - 24 duim loop

2960vps - Druk 62K van 65K maks

S385 - 28 duim loop

2940vps - Druk 54K psi

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:44 am
by WitWillem (Charl)
Baie dankie

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 10:24 am
by Arnold
Charl, ek het by n vorige geleentheid met Eben die gesprek gehad en dit is basies n 6.5-284 in 'n kort aksie as ek die ding reg bekyk.

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 10:27 am
by LoopSoosStroop
Dis 'n Creedmoor wat 'n paar etes voor is en 'n paar k*@^% agter is

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 10:52 am
by WitWillem (Charl)
Hehee

Ek het gou op shooter app gekyk, jy wen so 1 moa wind op 1200m met die spoed wat toeneem na 3000 vs 2800.... nie genoeg nie, sal maar die idee los.

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 1:40 pm
by Andre308
WitWillem (Charl) wrote:Hehee

Ek het gou op shooter app gekyk, jy wen so 1 moa wind op 1200m met die spoed wat toeneem na 3000 vs 2800.... nie genoeg nie, sal maar die idee los.
Maar hy sal daardie nuwe ELD- 147gr se gat lekker warm stamp!!!

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 3:34 pm
by Rolf
Hoe vergelyk daai dop met n gewone WSM dop ?

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Thu Jun 15, 2017 4:13 pm
by Capt. Yoda
As jy aan n WSM as n 6BR dop dink sal die SAUM jou baie aan n Dasher dop laat dink, is n BUL van n kaliber moet hom nie somer net so kyk nie

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Sat Jun 17, 2017 6:33 pm
by LRLaubscher
Met nuwe VV poeier lyk dit my kan ek met N560 140gr pille teen 3050ft/sec skiet met moderate pressure in die 260rem Ackley.
30" loop.
Nou hoekom sal mens dan kyk na n grootter dop?
Volgens QL is dit moontlik om 130gr pille teen 3180ft/sec te druk. 130gr Gold Medal Target het n G7 van 0.294.
Nou met daai spoed en BC maak dit nogal sin.
Wat dink julle?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 mm SAUM

Posted: Sun Jun 18, 2017 8:43 am
by Capt. Yoda
Is maar dieselfde rede dat die ouens wat al die jare BR geskiet nou Dasher/BRX skiet. Daai ekstra 100fps met die swaar koels. Die SAUM is bitter akuraat en n baie goeie dop ontwerp, sou ek een bou as ek na my GS toe kon ry en n loop op draai? Verseker. Sal ek een bou as ek in SA bly en deur al die drama moet gaan? Glo nie daar is baie goeie 6.5e soos die 260/ai Creed en so beskikbaar