Page 1 of 1

Luepold vxii CDS turrets

Posted: Wed Jun 14, 2017 8:28 pm
by GVC86
Naand manne,


Het nou al twee keer oo luepold se website vir hulle dié vraag gevra maar hulle kom nie terug na my toe nie. Dalk het een van julle n antwoord.

Kan mens op die ou vxii reeks svope n CDS turret oo sit?

Alternatief is as ek n email addrees van iemand by luepold kan kry om te vra.

Groete
George

Sent from my SM-G610F using Tapatalk

Re: Luepold vxii CDS turrets

Posted: Tue Jun 20, 2017 7:43 am
by Morne Van Der Merwe
Môre GV86,

Ek het Leupold ook al n paar keer email gestuur, hulle kom nie terug na n mens. Skakel vir Formalito hier in Pretoria. Hulle sal vir jou dalk n antwoord gee.

Groete
Morne

Re: Luepold vxii CDS turrets

Posted: Tue Jun 20, 2017 8:08 am
by Kotze .204R
Ek soek graag so turret vir n vx3 ook!

Luepold vxii CDS turrets

Posted: Tue Jun 20, 2017 8:19 am
by SakoTrippel2