Page 1 of 1

Delta Scopes

Posted: Wed Jun 14, 2017 3:35 pm
by Jay Jay
Hi, Hoop dit gaan goed.

Ek is op soek na n nuwe scope. Ek loop die volgende scope raak.

Delta Titanium 3 - 25 x 56 met n 34 mm tube

Lyk baie indrukwekkend. R15 000

Komentaar sal wardeer word.

Dankie en mooi dag verder.

Re: Delta Scopes

Posted: Wed Jun 14, 2017 4:34 pm
by ruaanb
34mm ringe is net laf duur.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Delta Scopes

Posted: Wed Jun 14, 2017 5:07 pm
by SeeMoNsteR
Jay Jay die Delta reeks waarna jy verwys kan eenvoudig nie vir daai soort geld geklop word nie.

Ek het n redelik volledige 'verslag' oor een geskryf n ruk gelede. Gaan loer gerus onder die Optic Reviews seksie van die forum vir so bietjie ekstra info.

Hulle lense is great, beskik oor al die nice features (behalwe ffp...wat ook nou oppad is), het n magdom verstelling op tap en bo op dit als is dit nie n oormatige lang of swaar scope nie.

Koop gerus.. laat weet as ek enigsins verder kan help.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Re: Delta Scopes

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:32 am
by Jay Jay
Dankie vir die terugvoer, SeeMoNster

Lekker dag