Page 1 of 1
Skiet stoele!!
Posted: Mon Jun 12, 2017 7:55 pm
by SHARKY
Naand!
Ek wil graag uitvind waar kan ek kyk vir skietstoele om te koop! Wil hom gebruik vir voorsit jag in die Kalahari!
Baie dankie!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Skiet stoele!!
Posted: Mon Jun 12, 2017 8:10 pm
by koos 2
Ek hou die een dop.......
Re: Skiet stoele!!
Posted: Mon Jun 12, 2017 8:29 pm
by Bakkies303
Ek het by Kloppers in George die Caldwell skietstoel gesien. Dink hy was so R5200.
Re: Skiet stoele!!
Posted: Mon Jun 12, 2017 8:56 pm
by SHARKY
Baie dankie!! Sal hulle more kontak!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Skiet stoele!!
Posted: Mon Jun 12, 2017 8:58 pm
by joe rocket
Heinz Petersen hier op die forum maak hulle.
Re: Skiet stoele!!
Posted: Tue Jun 13, 2017 8:35 am
by Izak H
Jackalpro in Uitenhage maak ook skiet stoele
Re: Skiet stoele!!
Posted: Tue Jun 13, 2017 8:58 am
by PWV