Page 1 of 1

XSSSA 10 Junie

Posted: Mon Jun 12, 2017 12:46 pm
by Arnold
Ons het Saterdag weer lekker geskiet en sommer 'n paar nuwe vriende gemaak.
Soos altyd is die uitslae beskikbaar en foto's gelaai. Geluk aan al die deelnemers wat die wind en weer trotseer het, julle maak dit die moeite werd!

http://www.xsssa.co.za/results/Results_20170610.pdf
https://www.facebook.com/XSSSA